Kupuješ přesně tu knihu, která je na fotce
Více o knize
Tientalle Egiptoloe het al probeer om die grafkelder van Farao Kih-Oskh te vind en elkeen het in die proses verdwyn. Kuifie en Spokie ontmoet die misterieuse en eksentrieke Egiptoloog, Doktor Sarkofaag en gou beland hulle self in die soektog. Dit word duidelik dat die grafkelder veel meer as sand en mummies bevat. Hulle volg An leidraad - An simbool op An sigaarbandjie - en Kuifie en Spokie bots met An bende smokkelaars. Die avontuur neem hulle van Arabie na Indie en Kuifie moet alles uithaal om nie in die smokkelaars se web te beland nie.
Nákup knihy
De sigaren von de Farao, Hergé
- Jazyk
- Rok vydání
- 1980
- product-detail.submit-box.info.binding
- (měkká),
- Stav knihy
- Dobrá
- Cena
- 189 Kč
Doručení
Platební metody
Nikdo zatím neohodnotil.


